Wildsfrikadelle met room, rissie en tamatiesous
Video Recipe

Wildsfrikadelle met room, rissie en tamatiesous

1 Cook
Nic kuier op Kigelia Lodge, buite Pretoria, en wys vir ons hoe maklik dit is om die lekkerste frikkadelle van wors te maak, in ’n geurige, romerige rissie en tamatiesous wat met ’n goeie ou knoffelbroodjie bedien word.