Daar is soveel maniere met wildsvleis, in hierdie episode wys Nic twee baie kreatiewe maniere om dit voor te sit. Soos die Engelse sal sê: “a real crowd pleaser”.
Nic kuier op Kigelia Lodge, buite Pretoria, en wys vir ons hoe maklik dit is om die lekkerste frikkadelle van wors te maak, in ’n geurige, romerige rissie en tamatiesous wat met ’n goeie ou knoffelbroodjie bedien word.
Vind Meer Uit in ons Nuusbrief
Ons hou jou op hoogte met die nuutste resepte en wenke