Dit is n perfekte kouse somergereg, die langste deel is die inlê van die tuna wat ‘n halwe dag sal neem, maar jy kan dit ook maak met vars tuna as jy wil, die ingelede weergawe voeg net daardie ekstra laag geur by

.
600g vars tuna lendene
150g growwe sout
150g bruin suiker
15g vinkelsaad gerooster en liggies gemaal (nie fyn nie)
15g komyn sade gerooster en liggies gemaal (nie fyn nie)
500g gaar eier noedels ( woollies maak n baie goie een )
200g groenkool fyn gesnipper
100g rocket grof gekap
100g baba spinasie gekap rof
100g sprietuie fyn gekap
25g vars koljander gekap rof
200ml Klapper neut room
60ml soet rissie sous
20ml rys wyn asyn
Sap van 1 suurlemoen of 2 lemmetjies
1/2 vars gekapte rooi brandrissie
20ml sesame saad olie
20ml sojasous
Ons hou jou op hoogte met die nuutste resepte en wenke