- Wildsvleis Schnitzels en Steak TartareDaar is soveel maniere met wildsvleis, in hierdie episode wys Nic twee baie kreatiewe maniere om dit voor te sit. Soos die Engelse sal sê: “a real crowd pleaser”.
- Wildsfrikadelle met room, rissie en tamatiesousNic kuier op Kigelia Lodge, buite Pretoria, en wys vir ons hoe maklik dit is om die lekkerste frikkadelle van wors te maak, in ’n geurige, romerige rissie en tamatiesous wat met ’n goeie ou knoffelbroodjie bedien word.
- Bak jou eie brood – maklik!Jy kan nooit verkeerd gaan met brood nie. Nic wys hoe maklik dit is om regte brood te bak, en dit is ekstra lekker in ‘n pizza oond.
This error message is only visible to WordPress admins
Error: No feed found.
Please go to the Instagram Feed settings page to create a feed.



