Daar is soveel maniere met wildsvleis, in hierdie episode wys Nic twee baie kreatiewe maniere om dit voor te sit. Soos die Engelse sal sê: “a real crowd pleaser”.
Nic kuier op Kigelia Lodge, buite Pretoria, en wys vir ons hoe maklik dit is om die lekkerste frikkadelle van wors te maak, in ’n geurige, romerige rissie en tamatiesous wat met ’n goeie ou knoffelbroodjie bedien word.
Subscribe to my Newsletter
We'll keep you posted with new recipes and updates!